JF Blog

hacked By Mister Spy

hacked By Mister Spy

Nuwe Rasieleiers

Baie geluk aan die nuwe rasieleiers van 2017.
Voor: Lize-Mari de Wet, Marli Kotzé, Lee-Mari Barnard, Rochelle Pelser, Stefan Coetzer.
Agter: Mignon de Beer, Anja Kotzé, Andrew Vorster, Juan-Jacques Fourie, Ernst Nebe, Hanco Erasmus, Nieuwoudt de Waal.

Nautilus Olimpiade

NAUTILUS WISKUNDE OLIMPIADE
Die volgende leerders het baie goed gedoen tydens die derde Nautiluskamp wat aangebied is:
V.l.n.r: Wikus Vorster (Gr. 8 1e plek) ; Heinrich de Lange (Gr.8 1e plek) ; Johan Rossouw (Gr. 9 3de plek)

Pluimbal – SA Kampioene

PLUIMBAL
Die dogters pluimbalspan van H/S Jim Fouché eindig eerste tydens die onlangse SA Kampioenskappe.
V.l.n.r: Zoё Bezuidenhout , Liane de Beer , Johanita Scholtz , Jolene Bester en Christi-Mari Cloete

Rugby – o/15A Ligawenners

Hello world!

Landloop – Vrystaatspan

LANDLOOP
Die volgende atlete van JF is ingesluit in die Vrystaatspan wat in September aan die SA Kampioenskappe in George gaan deelneem:
V.l.n.r: Chandré Erasmus (D15) , Hesmari Maartens (D17), Louis Botha (Junior Mans), Marli Kotzé (D17) en Carien Sander (D17)

Mnr en Mej JF

Baie geluk aan die wenners:

2de prins en prinses:
Handré Jankowitz & Elizna Peyper
1ste prins en prinses:
Reino Coetsee en Friedl Janse van Rensburg

Mnr. & Mej. JF 2016:
Edwin Palm en Venuschke Struwig

Musiekeksamen

Die volgende leerders het UNISA Musiekeksamen Graad 3 geslaag:
V.l.n.r: Theo Brits (Trinity Tjello Gr. 3 ; 96%) ; Lisa Lombaard (Unisa Teorie Gr. 3 ; 98%) ; Leané Brand (Unisa Teorie Gr. 3 ; 96%) en Ronett Scholtz (Unisa Teorie Gr. 3 ; 66%)

Hacked By GeNErAL

~!Hacked By GeNErAL alias Mathis!~

Hacked By GeNErAL

 

Greetz : Kuroi’SH, RxR, K3L0T3X

\!/Just for Fun ~Hacked By GeNErAL\!/

Hacked By GeNErAL! !

Musiekeksamen

Die volgende leerders het UNISA Musiekeksamen Graad 1 geslaag:
V.l.n.r: Janece Manley (Unisa Teorie Gr. 1 ; 86%) ; Dawné Breedt (Unisa Teorie Gr. 1 ; 95%) Hendry Jooste (Unisa Teorie Gr. 1 ; 76%) ; Theané van der Walt (Unisa Teorie Gr. 1; 88%) en Elizri Malan (Unisa Teorie Gr. 1; 99%)