Aansoekvorm

INLIGTING: PERSONEEL

KOSHUISHOOF

Mnr. JAMES TAYLOR

Kontak Besonderhede:

083 5665 369
051 4464 574

BENODIGDHEDE:

• Eie beddegoed en gordyne (die venster is 1 m breed en 1,25 m hoog met
gewone gordynkappe met hakies.)
• Eie medikasie vir kroniese siektes
• Bybel, sakgeld, eetgoed (opsioneel)
• Besem, skoppie en stoflap om jou kamer skoon te hou.
• Alle eiendom moet duidelik gemerk wees
• Eie bad- en toiletbenodigdhede
• Sportdrag
• Hangslot
• Skooldrag
• Middagdrag

VOLTOOI ASB.: