SPORT-EN-KULTUURDINEE

KULTUURTOEKENNINGS

MUSIEKTOEKENNINGS

Trofees word toegeken aan leerders wat die hoogste punte tydens ‘n musiekeksamen behaal het:

Graad 2:  Prakties: Geen toekenning

Graad 2:  Teorie:  Sophia Joubert

Graad 3:  Prakties:  Geen toekenning

Graad 3:  Teorie:  Heineke Foot

Graad 4:  Prakties:  Lané Rossouw

Graad 4:  Teorie:  Geen toekenning

Graad 5:  Prakties:  Lané Rossouw

Graad 5:  Teorie:  Corné Beyers

Graad 6:  Prakties:  Corné Beyers

Graad 6:  Teorie:  Geen toekenning

Graad 7:  Prakties:  Iselle van den Heever

“CON SPIRITO” – TOEKENNING

Hoogste punte behaal in Unisa, Trinity en Royal Schools eksamens.

(Ten minste Graad 5) (Slegs instrumentaal)

  • Iselle van den Heever

Vir hierdie prestasie ontvang hy/sy ‘n sertifikaat en ‘n kontantbedrag.

NASIONALE JEUGORKES, VRYSTAAT JEUGORKES EN BLOEMFONTEIN STADSJEUGORKES

  • Chrisna van Tonder
  • Wikus van Tonder
  • Iselle van den Heever
  • Corné Beyers
  • Retha van Rhijn
  • Theo Brits

BLOEMFONTEINSE KINDERKOOR

  • Jaano de Bruin
  • Ané Nel
  • Lisa Lombaard
  • SP Cilliers
  • Sophia Joubert
  • Ané Gilliland
  • Suané van Niekerk

KUNSWEDSTRYD

Die volgende leerders ontvang ‘n sertifikaat vir  A++-simbole wat tydens die Kunswedstryd behaal is (prosa, poësie, drama en dans):

  • Lané Rossouw
  • Lisa Lombaard
  • Iselle van den Heever
  • Lize-Mari de Wet
  • Corné Beyers
  • Chané de Bruin
  • Simoné Fourie
  • Madlé Nel
  • Chrizaan Raath
  • Retha van Rhijn
  • Nieuwoudt de Waal
  • Sumelle le Roux
  • Karla Deysel
  • Marcella Hugo
  • Salomé Kellerman
  • Kaylin Mathews
  • Jolene Kotze
  • Franco Els
  • Elizri Malan
  • Monique Burger
  • Andrew Vorster
  • Elsé Erasmus
  • Jessica Venter
  • Sulene Labuschagne
  • Anel Pretorius
  • Marli Kotzé
  • Ananke Meintjes
  • Wilmari de Vos
  • San-Mari de Kock
  • Zandri Ferreira

Trofee word toegeken aan die leerder met die beste prestasie tydens die kunswedstryd:

  • Kaylin Mathews

KUNS

Trofee word toegeken aan leerders met die beste vordering in:

GRAAD 10                                                                                                                     

  • Kyla Rautenbach

GRAAD 11

  • Lianke du Plessis
  • Johanita Scholtz

GRAAD 12

  • Sulene Labuschagne

Veelsydigste

  • Charise Bezuidenhout

Beste junior kunswerk tydens die rafelfees

  • Janelie Terblans
  • Alana Claassen

Beste senior kunswerk tydens die rafelfees.

  • Bianca Swartz

BELLISSIMA-ENSEMBLE

Beste alt

  • Ananke Meintjes

 Beste sopraan

  • Lize-Mari de Wet

Beste lid (toegewyd)

  • Lidia Liebenberg
  • Rulandi Liebenberg

VOCI POTENTI

 Beste lid (toegewyd)

  • Corné Beyers
  • Christiaan Minnie

SKRYFKOMPETISIE

Beste skryfster

Geen toekenning

Beste skrywer

Christiaan Minnie

REDENAARS

 Trofees en sertifikate aan leerders wat die beste prestasie in elke graad in redenaars behaal het:

 Graad 8:

  • Nadine van der Linde

Graad 9:

  • Tarien van der Walt

Graad 10:

  • Du Toit du Randt

Graad 11:

  • Christiaan Minnie

Graad 12:

  • Hanjo du Randt

DEBAT

 Span wat die verste gevorder het in die kompetisie:

 SENIORS

  • Geen toekenning

JUNIORS

  • Geen toekenning

DINK-OF-SINK

Beste Juniorspan

  • Ané Gilliland
  • Robin van Wyngaard
  • Cara Grobler

Beste Seniorspan

  • Hanjo du Randt
  • Kaylin Mathews
  • Christiaan Minnie

Beste seun in Dink-of-Sink

  • Hanjo du Randt

Beste Dogter in Dink-of-Sink

  • Cara Grobler

VOORTREKKERS

Volgens die ABC-kriteria van die Voortrekkers:

Beste ABC-punt – Graad 8

  • Augusta van der Walt
  • Andries Jansen van Vuuren

Beste ABC-punt – Graad 9

  • Tamika van Wyk

Beste ABC-punt – Graad 10

  • Leané Brand

Beste ABC-punt – Graad 11

  • Chelisa Raath

Beste ABC-punt – Graad 12

  • Ruan Brand

Beste dogter

  • Theané van der Walt

Beste seun

  • Christiaan Minnie

LANDSDIENS

‘n Sertifikaat aan die volgende leerder vir voortreflike werk gelewer:

  • Juandré Bornman

SKOOLKOERANT

Sertifikate aan die volgende leerders vir uitmuntende redaksionele werk:

Redakteurs 2017 – Redakteurstrofee

  • Salomé Kellerman
  • Christiaan Minnie

Beste redaksielid

  • Iselle van den Heever

SANG

Beste vordering

  • Carisa Taljaard

DANS

Beste vordering

  • Retha van Rhijn

SPRAAK EN DRAMA

 Deelname aan ’n skooldrama of musiekblyspel:

 Juniors

 Beste akteur

  • Iwan Crafford

Beste aktrise

  • Zandri Ferreira

Senior

Beste akteur

  • Franco Els

Beste aktrise

  • Kaylin Mathews

MERIETE-TOEKENNINGS

KULTUUR

Leerders wat op nasionale gebied (hoogste toernooivlak) presteer het deur ‘n 1ste, 2de of 3de plek te verwerf of vir ‘n nasionale A-, B- of C-span gekies is, ontvang ‘n goue medalje en ‘n sertifikaat.

MUSIEK

Internasionale kompetisie in Stellenbosch:

Corné Beyers

Iselle van den Heever

Hennie Joubert Merieteprys

Iselle van den Heever

VOORTREKKERS

Presidentsverkenners:

Rochelle Pelser

Ruan Brand

Leané Heymans

Nasionale jeugleier:

Christiaan Minnie

KULTUURPRESTEERDER 2017

Die Junior Kultuurpresteerder vir 2017:

Elizri Malan

Elizri ontvang die Wayne Gibbons Wisseltrofee, asook ‘n sertifikaat vir haar optimale betrokkenheid by kultuuraktiwiteite, asook vir haar prestasie op nasionale vlak.

Die Senior Kultuurpresteerder vir 2017:

Iselle van den Heever

Iselle ontvang die Pieter Vorster Wisseltrofee, asook ‘n sertifikaat vir haar optimale betrokkenheid by kultuuraktiwiteite, asook vir haar prestasies op nasionale vlak.