Bellissima

Bellissima is ons dogter sanggroep en ‘n groot uitvoerproduk van JF-Hoërskool. Hulle het die geleentheid gehad om op verskeie plekke en geleenthede op te tree. Hulle is onder leiding van Me. Ilse Nel.

Bellissima bied ‘n ook jaarkonsert aan wat baie suksesvol was.