Drama

Ons is opgewonde dat vanaf 2015 Dramatiese Kunste as vak binne die kurrikulum aangebied word. Mnr.Nick Larick bied die vak aan.

Drama as ekstra vak word ook deur die kunste akademie aangebied deur me. Alta Rall