Voci Potenti

Voci Potenti

Voci Potenti is ons seuns sangroep, wat groot verbetering getoon het. Die groep is onder leiding van Me. Ilse Nel.

Ons getalle het toegeneem en daar is baie belangstelling. Hulle het ook by ‘n hele paar geleenthede opgetree.

Die naam van die groep Voci Potenti beteken sterk stemme.