Kunste Akademie

JF KUNSTE-AKADEMIE

Slagspreuk:

Kunste met uitnemendheid!

MUSIEK

Musiek kan as vak geneem word of net ‘n instrument

Die volgende musiekinstrumente word aangebied:

  • strykinstrumente
  • Klavier
  • Kitaar
  • Sang

DANS

Dans kan as vak geneem word. Dans: Ballet, Modern en kontemporêr

DRAMA

  • Die leerder kan drama as ekstra vak neem.
  • Dramaklasse kan aan volwassenes aangebied word.
  • Drama kan aangebied word vir leerders wat net aan kunswedstryde en ATKV-tienertoneel wil deelneem.

 

Vir meer inligting kontak Nikola Laric 071 157 3854.