MATRIEKUITSLAE 2015

84,8 % van die matrieks slaag met vrystelling.
100 % toelating tot tersiêre opleiding.
4 leerders eindig onder die top 25 in die Vrystaat.
288 vakonderskeidings word in 20 vakke behaal.
100 % slaagsyfer.

Vakprestasies:
Fisiese Wetenskap: Eerste in die Vrystaat
Rekeningkunde: Vierdie in Vrystaat
Wiskunde: Vyfde in die Vrystaat

9 Onderskeidings: 1 leerder
8 Onderskeidings: 2 leerders
7 Onderskeidings: 3 leerders
6 Onderskeidings: 4 leerders