NAUTILUS WISKUNDE OLIMPIADE
Die volgende leerders het baie goed gedoen tydens die derde Nautiluskamp wat aangebied is:
V.l.n.r: Wikus Vorster (Gr. 8 1e plek) ; Heinrich de Lange (Gr.8 1e plek) ; Johan Rossouw (Gr. 9 3de plek)