PLUIMBAL
Die dogters pluimbalspan van H/S Jim Fouché eindig eerste tydens die onlangse SA Kampioenskappe.
V.l.n.r: Zoё Bezuidenhout , Liane de Beer , Johanita Scholtz , Jolene Bester en Christi-Mari Cloete