Skoolkommunikeerder

Die Hoërskool Jim Fouché beskik oor ‘n effektiewe vorm van kommunikasie, genaamd die Skoolkommunikeerder.

U kan ook die program aflaai van www.school-communicator.com

Die skool sal inligting daarop plaas, wat dan outomaties op u “kommunikeerder” sal verskyn.  Elke dag as u u rekenaar aanskakel en op die internet ingaan, sal die ”kommunikeerder” nuus, kalendergebeure, kontakte en bronne oplaai waarop u kan kliek en lees.