Atletiek

Hoof
Millie van Wyk
082 567 0760

Die Hoërskool Jim Fouché se atletiek is van hoogstaande gehalte en dit was ‘n uitstekende atletiekjaar, danksy insette van puik afrigters en hardwerkende atlete. Hiermee enkele hoogtepunte:

    • Op die Sonebyeenkoms is 93 plekke behaal, waarvan 31 eerste plekke is.
    • Agt atlete verteenwoordig Vrystaatspanne.
    • 17 plekke onder die top 8 is tydens die SA-kampioenskappe behaal. Een goue medalje, vyf silwer medaljes en ses brons medaljes word verwerf.

Kontakbesonderhede

Afrigters

Spiesgooi
Frans Human
083 750 5654

Diskus
Schalk Malherbe
082 200 9445

Gewigstoot
Roché Moss
072 983 6589

Naellope, Hekkies en Middelafstande
JP Botha
082 847 5902

Verspring
Marianna Wessels
084 407 9216

Hoogspring
Dinah Heymans
084 580 2903
Nik Laric
071 157 3854