Krieket

Hoof: Hans Grobler
082 682 6401

Afrigters

O/19A
Henri Wilken 083 561 6653
Thiardt Ingram: 073 971 7957

O/15A
Drian van der Merwe: 071 177 0665
Johan Visser: 083 381 9600

Spanbestuurders

O/19A – Henri Wilken: 083 561 6653
O/19B – Johan van Zyl: 084 580 9478
O/19C – Hans Grobler: 082 682 6401
O/15A – Drian van der Merwe: 071 177 0665
O/15B – Pieter Rossouw: 083 293 6138
O/15C – Johnny Steyl: 082 321 6676

Daar het drie o/15- en drie o/19-spanne aan die onderskeie ligas deelgeneem. Drie leerders word in die Suid-Vrystaat o/15 krieketspanne en drie leerders in die o/19 Suid-Vrystaatspanne opgeneem. Die eerste span onderneem ‘n toer na Punt Hoërskool se krieketfees in Mosselbaai en tree ook as wenners uit die stryd by Sentraal Hoërskool se jaarlikse T20-toernooi.