Kriteria vir prysuitdeling | Sport

KRITERIA VIR PRYSUITDELING | SPORT

BUITESKOOLSE PRESTASIES IN SPORT

Die skool erken prestasies buite skoolverband deur EREKLEURE toe te ken aan leerders vir die verwerwing van Vrystaat Kleure.

SPORTTOEKENNINGS

DINEE

Sporttoekennings op die Sport-en-kultuurdinee

(Indien daar meer as 2 leerders kwalifiseer moet die span besluit en dan is daar een wenner.)

Aktiwiteit Toekenning Kriteria
Atletiek
  • 0/15

Beste Prestasie Baanatleet

Beste Prestasie Veldatleet

 

  • 0/17

Beste Prestasie Baanatleet

Beste Prestasie Veldatleet

 

  • 0/19

Beste Prestasie Baanatleet

Beste Prestasie Veldatleet

Hoogste plekke behaal tydens SA Junior, Jeug en Skole Atletiek
Gholf
  • Beste speler
Hoogste posisie op skool of provinsiale ranglys
Potspel
  • Beste speler
Hoogste posisie op skool of provinsiale ranglys
Hokkie
  • 0/14

Beste seun

Beste dogter

 

  • 0/16

Beste seun

Beste dogter

 

  • 0/18

Beste seun

Beste dogter

 

  • Pierre Rocher Wisseltrofee
  • Vermeulen Wisseltrofee
Hoogste span behaal. 

(Indien geen speler in die ouderdomsgroep in ‘n SVS-span of hoër gespeel het nie moet die span ‘n wenner aanwys.)

 

 

 

 

 

Spelerskeuse vir die beste 0/19 speler

Krieket
  • 0/15

Beste kolwer

Beste bouler

 

  • 0/19

Beste kolwer

Beste bouler

Beste gemiddeld in liga

Beste gemiddeld in liga

 

 

Beste gemiddeld in liga

Beste gemiddeld in liga

Landloop
  • 0/15

Beste seun

Beste dogter

  • 0/17

Beste seun

Beste dogter

  • 0/19

Beste seun

Beste dogter

Hoogste posisie op skool of provinsiale ranglys
Dubbelkamp
  • Toppresteerder

(JP Botha Wisseltrofee)

Hoogste posisie op skool of provinsiale ranglys
Tweekamp
  • Toppresteerder
Hoogste posisie op skool of provinsiale ranglys
Biathle
  • Toppresteerder
Hoogste posisie op skool of provinsiale ranglys
Netbal
  • Beste speelster

0/14

0/15

0/16

0/19

 

 

 

 

  • Stella Scheepers Wisseltrofee
Hoogste span behaal. 

(Indien geen speler in die ouderdomsgroep in ‘n SVS-span of hoër gespeel het nie moet die span ‘n wenner aanwys.)

 

Spelerskeuse vir die beste 0/19 speler

Pluimbal
  • 0/17

Beste seun

Beste dogter

 

  • 0/19

Beste seun

Beste dogter

Hoogste posisie op skool of provinsiale ranglys
Rugby
  • 0/14

Beste voorspeler

Beste agterspeler

 

  • 0/15

Beste voorspeler

Beste agterspeler

 

  • 0/16

Beste voorspeler

Beste agterspeler

 

  • 0/19

Beste voorspeler

Beste agterspeler

 

  • Potgieter Toekenning (0/19)
Hoogste span behaal. 

(Indien geen speler in die ouderdomsgroep in ‘n SVS-span of hoër gespeel het nie moet die span ‘n wenner aanwys.)

 

 

 

 

 

 

 

 

Spelerskeuse vir die beste 0/19 speler

Skaak
  • Beste seun
  • Beste dogter
Hoogste posisie op skool of provinsiale ranglys
Swem
  • 0/14

Beste seun

Beste dogter

 

  • 0/16

Beste seun

Beste dogter

 

  • 0/19

Beste seun

Beste dogter

Hoogste posisie op skool of provinsiale ranglys
Tafeltennis
  • Toppresteerder
Hoogste posisie op skool of provinsiale ranglys
Tennis
  • Juniors

Beste seun

Beste dogter

 

  • Seniors

Beste seun

Beste dogter

Wenners van skoolkampioenskappe
Trompoppies
  • Toppresteerder in trompoppies
Hoogste span behaal of beste prestasie in die liga 
Veelsydigste Sportpresteerder Graad 8-9Die persoon ontvang ‘n Wisseltrofee asook ‘n sertifikaat.
Veelsydigste Sportpresteerder Graad 10-12Die persoon ontvang ‘n Wisseltrofee asook ‘n sertifikaat.
 

 

Soos in geelbladsye

 

JF-ERETOEKENNING MET SPESIALE VERMELDING

Hierdie toekenning word gemaak aan ‘n individu en/of spanne wat op provinsiale, interprovinsiale en/of nasionale vlak (nie noodwendig hoogste vlak toernooi) presteer het. Leerders ontvang ‘n sertifikaat en ‘n brons medalje.

 

MERIETE TOEKENNINGS

Leerders wat op nasionale gebied (hoogste vlak toernooi) presteer het deur ‘n 1ste, 2de of 3de plek of vir ‘n Nasionale A-, B- of C-span gekies is, ontvang ‘n goue medalje saam met ‘n sertifikaat.

PRYSUITDELING

Merietetoekenning word toegeken aan leerders vir:
Eerste drie plekke op Nasionale vlak (Individue en spanne)
Insluiting in ’n Nasionale span

Erekleure word toegeken vir:
Groepe/spanne wat wenners van ’n Vrystaat kompetisie is
Groepe/spanne wat wenners is van die plaaslike liga. (Dit geld slegs in die geval van eerstespanne wat in die hoogste moontlike liga deelneem, bv. Netbal O/19A in die A-liga/A-afdeling) Spelers kan net vir hierdie toekenning kwalifiseer indien hy/sy aan ten minste 3 liga-byeenkomste deelgeneem het.
Buiteskoolse sport nadat ’n leerder Vrystaat kleure verwerf het. Insluiting in ’n Vrystaatspan moet bevestig word aan die sporthoof deur ’n amptelike brief van die betrokke klub.
Leerders wat ingesluit is in ’n provinsiale spanne.
Eerste 6 plekke behaal tydens ’n Vrystaat kompetisie. (Individue)

Halfkleure word toegeken vir:7de tot 12de plekke behaal tydens ’n Vrystaat kompetisie.
Atletiek: 1ste tot 3de plekke tydens Motheo Hoërskole kampioenskap.
Landloop: 1ste tot 3de plekke tydens Suid-Vrystaat kampioenskappe.
Groepe/spanne wat wenners is van die plaaslike liga. (Dit geld slegs in die geval van eerstespanne wat in die hoogste moontlike liga deelneem, bv. Netbal O/16A in die A-liga/A-afdeling) Spelers kan net vir hierdie toekenning kwalifiseer indien hy/sy aan ten minste 3 liga-byeenkomste deelgeneem het.