Netbal

Hoof:
Tanya Veldtman
072 187 5654

JIM FOUCHÉ NETBALAFRIGTERS EN SPANBESTUURDERS VIR 2015

°/19 A

Afrigter
Annelize Strauss
Spanbestuurder
Tanya Veldtman
072 187 5654

°/19 B en C

Afrigter
Christi-Ann Lombard
073 932 0001

°/17A en °/16A

Afrigter
Karlien van der Merwe
082 349 1744

°/16B + °/15 C

Afrigter
Camille Schoeman
072 671 8602

°/15 A + °/14 B

Afrigter
Tanya Veldtman
072 187 5654

°/15 B + °/14 B

Afrigter
Jeanri Daffue
082 888 8380

°/14 C + D

Afrigter
C’mone Schoeman

Spanbestuurder
Babette van der Merwe
072 304 5192

Skeidsregters

Marianna Wessels
084 407 9216

Wedstrydtye en baanindelings

Tanya Veldtman
072 518 75654

Tyd en Telling

Christi-Ann Lombard
073 932 0001

Dertien netbalspanne neem vanjaar aan die liga deel, waarvan tien spanne die semifinale rondtes bereik. Die o/14C- en D-spanne haal die finaal.
Verskeie wedstryde is tydens interskole byeenkomste gespeel.
Die Eerstespan het aan die einde van April aan die K2-toernooi in Oudtshoorn deelgeneem.

Vyf dogters en twee van ons afrigters slaag die vlak 1-skeidsregtereksamen.
Drie van ons afrigters tree as keurders tydens die Motheoproewe op.

Gedurende die Motheoproewe dring agt speelsters deur na die finale proefrondtes in Bloemfontein.
Gedurende die Julievakansie verteenwoordig agt spelers die Vrystaat by die SA-Skole toernooi.

Me. Marianna Wessels tree as hoofkeurder by die o/17 Vrystaatproewe op.
Me. Tanya Veldtan tree as skeidsregter op tydens die o/17- en o/19-SA senior toernooi in Kaapstad en hier verwerf sy as skeidsregter ‘n NSA-gradering.