Potspel

Hoof: Millie van Wyk
083 567 0760

Spanbestuurder: Paul Bester
082 381 5785

Een leerder word ingesluit in die provinsiale A-span, een leerder in die provinsiale B-span en twee leerders in die Provinsiale C-span. Een dogter en een seun word in nasionale spanne ingesluit.

Een speler behaal ‘n tweede plek en een speler behaal ‘n derde plek in die 9-bal SA-Junior Kampioenskap.