Rugby

Hoof
Schalk Malherbe
082 200 9445

BELANGRIKE DATUMS:
Sal volg.
Hier volg ‘n lys van die hoofafrigters wat by die onderskeie spanne sal afrig:

O/19 (4 Spanne)

S. Malherbe
082 200 9445

J. Kotze
076 560 0030

P. Rossouw
083 293 6158

J. Steyl
082 321 6676

O/16 (2 Spanne)

O/16 A

A. Smit
074 102 6256

D. van der Merwe
071 177 0665

O/15 (2 Spanne)

O/15A en B

H. Wilken
083 561 6653

R. Moss
072 983 6589

O/14 (2 Spanne)

O/14A en B

J. van Zyl
084 580 9478

S. Malherbe (Jnr.)
079 841 5313

Fisio

J. Human
083 228 1153

7’s

Jaco Kotze
076 560 0030

Sportanaliselokaal
Hierdie nuwe toevoeging tot ons skool is ten volle toegerus om afrigters met wedstryd- en ander ontledings te help. Afrigters word aangemoedig om van hierdie fantastiese fasiliteit gebruik te maak.

Moet dan ook nie al die toere en ligas buite rekening laat nie!
‘n Rugbykalender om voorwaar na uit te sien.
* Ons maak staat op u getroue ondersteuning!!!

Alle bestaande lede en ondersteuners word hartlik uitgenooi om ons multisentrum tydens tuiswedstryde te besoek.

Die 2016-seisoen het gedurende Februarie met ons eie 7’s-toernooi afgeskop.

JF-rugby was vanjaar tydens die Aprilvakansie weer bevoorreg om al ons ouderdomsgroepe op toer te neem. Vyf spanne het die Glenwood Rugbyfees in Durban bygewoon. Van Suid-Afrika se top rugbyskole woon hierdie toernooi by. Hierdie rugbyweek dien as puik voorbereiding vir die rugbyseisoen. Ons eerstespan het ook aan ‘n K2-topskole toernooi in Oudtshoorn deelgeneem.

Sewentien spelers is vanjaar in verteenwoordigende Vrystaatspanne ingesluit. Dertien in die o/19- en vier in o/16-spanne. JF spog ook met twee seuns wat in die Vrystaat se 7’s Crawenweekspan ingesluit is.

Die o/15A-rugbyspan het gelykop teen Sentraal (12-12) in die eindstryd van die Vrystaat Hoërskole se A1-liga gespeel. Daardeur het die span die 2016-liga onoorwonne afgesluit.

Verder het ons spanne ook almal gedurende die jaar aan vriendskaplike wedstryde teen Marlow, Duineveld, Voortrekker en Witteberg deelgeneem.