Skaak

Hoof:
Berna Foot
083 294 6333

Oefentye: Donderdae vanaf 15:15 tot 16:45.

Die derde skaakspan eindig hierdie jaar tweede in die Bloemfontein liga.

Drie van Jim Fouché se skaakspelers is vanjaar in die Vrystaat-skaakspanne opgeneem.