Swem

Hoof: James Jaylor
083 566 5369

Swemoefening is elke middag, Maandag tot Donderdag van 14:00 – 15:00.

Vyftien leerders het Jim Fouché by die Vrystaat Interhoërbyeenkoms verteenwoordig. Verskeie leerders het in finale rondtes deelgeneem.