Tafeltennis

Hoof: Millie van Wyk
082 567 0760

Tafeltennis word tans beskou as ‘n buiteskoolse sport, aangesien daar geen liga vir skole bestaan nie.

Leerders reël onder mekaar om in die middae na skool te oefen.