Tennis

Hoof: James Taylor
083 566 5369

Tennistye: Dinsdae en Donderdae 15:00 – 16:00

Drie spanne is in die liga ingeskryf, bestaande uit een dogter- en twee seunspanne.